Baie welkom by Skriba.co.za!

Waar skriba's saakmaak...


Skriba's en kerkkantore is die publieke kantoor en gesig van enige gemeente.  Die totale administrasie en administratiewe bestuur word aan skribas oorgelaat, dikwels sonder om hulle toe te rus vir dit wat hulle moet doen. Daar word dikwels aangeneem dat hulle alles weet van administrasie, boekhouding, kerkstrukture, grafiese ontwerp, nuusbrief samestelling, ens. Baie min geld word belê in die opleiding en toerusting van skriba's. Hierdie blad is bedoel as 'n klein hulpmiddel en forum vir skriba's.... 

Hier kan jy meer lees oor skriba.co.za.

Besoek gerus ons foto-gallery.

Gaan teken ons besoekerboek en word deel van die skriba-gemeenskap.

U is welkom om ons te kontak met enige voorstelle vir Skriba.co.za.


Geniet u dag!


 



11992